
Bundu bush hut is ‘n ou plaashuis wat vir aantal jare gedien het as ‘n familiehuis. Die heerlikke tuiste is omskep en is nou ‘n plek waar gaste hul skoene kan uitskop en die natuur en rustigheid wat daarmee saamgaan kan geniet en waardeur. Die huis is geskik vir reisigers en gesinne wat smag na n stil tyd weg van die stad se gedruis en waar jy as mens kan deel word van die natuur en sy skoonheid. Die huis is toegerus met 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens in het maar dit kan opskep word in dubbelbeddens sou dit u behoefte wees met nog 2 enkelbeddens wat die huis idiaal maak vir 8 persone. Wat die bundu bush hut so spesiaal maak is dat die huis toegerus is met sonkrag en heerlikke vars boorgat water… soos almal dit ken as “OFF THE GRID”. Die huis beskik oor ‘n groot kombuis, leefarea, badkamer en lekker buite boma waar daar ure om die kampvuur gekuier kan word tot die jakkalse in die koppe huil…. Die huis is toegerus met genoegsame ligte,warm water en ‘n groot yskas.
Price:
Adults – R480 per person per night
Children 4-10 years – R350 per child per night
Children 0-3 years stay free
*Minimum of 4 paying persons in a 6 bed
- All the chalets are self catering
- If you would like to have meals send to your chalet please phone the reception for more information
- Meals must be booked one week in advance
- Please note: Minimum of 4 paying clients in a 6 bed chalet – and minimum of 2 paying clients in a 4 bed chalet!
Be the first to review “Bundu Bush Hut”
You must be logged in to post a comment.
Reviews
There are no reviews yet.